Barbara Eden

Barbara Eden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Barbara Jean Morehead
Geboorte 23 Augustus 1931 (1931-08-23)
Tucson, Arizona, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1955–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Eden (gebore 23 Augustus 1931) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Five Weeks in a Balloon (1962) en Harper Valley P.T.A. (1978), en in die televisiereekse Burke's Law (1963) en I Dream of Jeannie (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy